BEKOSTIGBARE HOE KWALITEIT
VOERBAKKE EN WATERKRIPPE

VOORDELE

Waterdig & Roeswered

Hoekyster Rame

Maklik Verskuifbaar

Bakke en Dakke van Onvernietigbare Rubber

Oopvoubare Krippe wat Skoonmaak Vergemaklik

Bekostigbaar en Hoë Kwaliteit

ENIGE VEEHANTERINGS-TOERUSTING OP AANVRAAG KAN GEMAAK WORD, KRIPPE EN VOERBAKKE OP JOU SPESIFIKASIES

Skaapwaterkrippe
Skaap Selfvoerders
Bees Selfvoerder
Skaap Selfvoerder
Beesvoerbak
Beesvoerbakke
Bees waterkrippe
waterkrippe

VEEHANTERINGS TOERUSTING

KONTAK ONS

WATERPUNT EN DIE SPAN

WATERPUNT BK het sy ontstaan gehad in 2005 te danke aan 'n goeie vriend wat deur Jesus gebruik is. Hy het my genader in die begin van 2005 nadat die plaaslike kooperasie nie aan hom 'n waterkrip kon voorsien nie. Die eerste krip is vir hom gebou in 2005 en so het Waterpunt verder ontwikkel. 

Waterpunt

BESKIKBAAR BY DIE VOLGENDE KOOPERASIES

Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder
Mobirise Website Builder

KONTAK ONS

© Copyright 2026 Waterpunt. All Rights Reserved | Designed by Anke Badenhorst | Last updated 04/06/2026

AI Website Software